Sedert 1972

LAERSKOOL VREDENBURG

Welkom by Laerskool Vredenburg! ń Toonaangewende skool aan die Weskus wat reeds vir 5 dekades kwaliteit onderrig en holistiese ontwikkeling aan ons gemeenskap bied. Ons het tans meer as 1 000 leerders, waarvan die meerderheid in ons Afrikaans Huistaal-stroom ingeskryf is. Ons bied ook een Engelse Huistaalklas per graad aan, wat gehalte-onderrig in beide taalstrome binne ons parallelmedium skool verseker.By ons skool kom akademiese uitnemendheid altyd eerste. Alles – van ons bestuur tot ons onderrigprogram – is so beplan dat elke leerder die beste moontlike kans kry om te groei en presteer. Ons bou met trots voort op ons sterk grondslag en hoë standaarde.

ONS WAARDES

SELFVERTROUE

 

RESPEK

INTEGRITEIT

VOORTREFLIKHEID

BETROKKENHEID

 

SKOOLTYE

Ma.- Vry. : 07:45 -13:00

Graad 1

Ma. & Wo. : 07:45 -13:00

Di. & Do. : 07:45 -13:45

Vry. : 07:45 -13:15

Graad 2

Ma. & Wo. : 07:45 -13:45

Di. & Do. : 07:45 -13:00

Vry. : 07:45 -13:15

Graad 3

Ma.-Do. : 07:45-14:00

Vry. : 07:45-13:15

Graad 4-7

Ma.-Do. : 07:45 -14:15

Vry. : 07:45-13:30

Vir al die belangrike datums deur

die loop van die jaar.

2026 KWARTALE

Kwartaal 1

14 Januarie – 27 Maart

Kwartaal 2

8 April – 26 Junie

Kwartaal 3

21 Julie – 23 September

Kwartaal 4

6 Oktober – 9 Desember

Ervaar die gees, trots en warmte van ons skoolgemeenskap!

Van die klaskamer tot die sportveld – ontdek wat Laerskool Vredenburg so besonders maak.

VCSV

EKO-KLUB

MUSIEK

OOV