ALGEMENE INLIGTING

Ons prospektus bied ‘n omvatting van wie en wat ons het by Laerskool Vredenburg. Ontdek ons waardes, tradisies, fasiliteite en die vele geleenthede wat ons aan elke leerder bied.

Laai die prospektus af vir meer inligting.

.

ONS SKOOLTERREIN

Kry ‘n oorsig van ons skoolterrein en verken die verskeidenheid fasiliteite wat ons bied

SKOOLKLERE IS BESKIKBAAR BY

Eldorina
Tel: 022 713 1821

Prosesstraat 17, Vredenburg

Algemene skoolklere items is beskikbaar by kettingwinkels.

Daar is ook ʼn tweedehandse klerebank by die skool.

KLEREBANK URE (Vrydag: 12:00- 14:00)

PRYSLYS

BANKBESONDERHEDE

ABSA

Laerskool Vredenburg Primary
Rekeningnommer: 1300490014
Takkode: 632005
Verwysing: Leerder se verwysingsnommer 

FINANSIEKANTOOR

Ouers is welkom om die skool se finansieskantoor gedurende die onderstaande kantoorure vir navrae en betalings te kontak.

Maandag tot Donderdag: 07:15 – 15:30
Vrydag: 07:15 – 14:30

Gedragskode

BELEIDE