GRONDSLAGFASE

Graad 1 | Graad 2 | Graad 3

Graad 1

Ma. & Wo. : 7:45 – 13:00

Di. & Do. : 7:45 – 13:45

Vr. : 7:45 – 13: 00

SKOOLURE

Graad 2

Ma. & Wo. : 7:45 – 13:45

Di. & Do. : 7:45 – 13:00

Vr. : 7:45 – 13: 00

Graad 3

Ma. – Do. : 7:45 – 14:00

Vr. : 7:45 – 13: 00

ONS VAKKE

In die Grondslagfase word ‘n sterk akademiese grondslag gelê deur vier kernvakke wat leerders toerus vir hul verdere skoolloopbaan.

Huistaal: Huistaal ontwikkel lees-, skryf- en kommunikasievaardighede

Addisionele taal: Addisionele taal verbreed leerders se taalvermoë en bou selfvertroue in kommunikasie vir ‘n veeltalige wêreld.

Wiskunde: Wiskunde bevorder logiese denke en probleemoplossing.

Lewensvaardighede: Lewensvaardighede ondersteun die ontwikkeling van die hele kind deur sosiale, emosionele, fisiese en kreatiewe groei aan te moedig.

AANSOEKE VIR GRAAD 1

OPEDAG 2027

Opedag vir 2028 vind plaas in Maart 2027.

AANSOEKE VIR TOELATING IN 2028

Gr.1 aansoeke vir 2028 vanaf Maart 2027 aanlyn by die WKOD