Die Beheerliggaam van ons skool het groot verantwoordelikhede om die skool op ‘n volhoubare wyse te bestuur. Die beheerliggaam van Laerskool Vredenburg dra die belange van ons kinders en ons skool op die hart . Ons bekwame beheerliggaamlede doen dit in hulle onderskeie portefeuljes en gesamentlik as ‘n goed-funksionerende span.