Kry ‘n oorsig van ons skoolterrein en verken die verskeidenheid fasiliteite wat ons bied
Eldorina
Tel: 022 713 1821
Prosesstraat 17, Vredenburg
Algemene skoolklere items is beskikbaar by kettingwinkels.
Daar is ook ʼn tweedehandse klerebank by die skool.
KLEREBANK URE (Vrydag: 12:00- 14:00)
Laerskool Vredenburg Primary
Rekeningnommer: 1300490014
Takkode: 632005
Verwysing: Leerder se verwysingsnommer
Ouers is welkom om die skool se finansieskantoor gedurende die onderstaande kantoorure vir navrae en betalings te kontak.
Maandag tot Donderdag: 07:15 – 15:30
Vrydag: 07:15 – 14:30