Laerskool Vredenburg maak baie staat op die gemeenskap se betrokkenheid by ons skool, veral op sportgebied.

Ons poog om ons borge die meeste blootstelling te gee en daarom kompeteer ons wyd in ons streek om ook ons plaaslike gemeenskap te adverteer.
Ons skool het altyd ‘n behoefte aan sporttoerusting en bydraes.

Indien jy jou weg oopsien om ‘n betrokke gemeenskap te ondersteun en ons skool meer suksesvol op hierdie gebied te maak, vul die vorm in en een van ons vriendelike onderwysers sal u kontak.

RAAK BETROKKE!

Ons bedank die volgende borge vir hulle volgehoue betrokkenheid!