AANSOEKE VIR TOELATING IN 2025

Neem asseblief kennis dat Gr.R aansoeke vir 2025 vanaf 1 – 16 Augustus aanlyn by die WKOD se webblad gedoen moet word by https://wcedonline.westerncape.gov.za/admissions