Laerskool Vredenburg beskik oor 'n dinamiese, energieke personeel wat 100% toegewyd tot u kind is. Ons liefde vir kinders, asook respek vir mekaar, maak ons 'n span wat ongelooflik goed kan saamwerk. Dit sluit die Intermediêre- en Senior fase, Grondslagfase, kultuur en administratiewe personeel en terreinwerkers in.
HOOF EN ADJUNKHOOFDE
Mev. Nicoleen Loubser
Skoolhoof
Mev. Marietjie Bal
(Waarnemende adjunkhoof)
Mnr. JP Herselman
Adjunkhoof
GRAAD 7
Mev. Talitha Blom
GR. 7 A
Mnr. Konrad Toerien (Sportorganiseerder)
GR. 7 B
Mev. Charissa Paxton
GR. 7 C
Mr Andre van Zyl
GR 7 E
GRAAD 6
Mnr. Kobus Boonzaaier
GR. 6 A
Me. Charlene Jooste
GR. 6 B
Mev. Amore van Aardt (Waarnemende Departementshoof: ISF)